SABC2 Fokus Interview

Strategy of positive communication

“The art of communication is the language of leadership.” ~James Humes~

Here is what Hanrie Fridjhon had to say about the strategy of positive communication for the City of Cape Town.

Transcription:

“Fokus wou van ‘n Kaapse kommunikasie spesialis, Hanrie Fridjhon, hoor of die Stad Kaapstad hulle kommunikasie veldtog oor die water krisis reg bestuur.

HF: “….en ek dink wat met die Stad gebeur het, dit was baie “re-active” gewees in plaas van “preventative” en ek dink wat het gebeur met die meeste mense, hulle het begin bang word. Dit gevoel soos ‘n… ons word aangeval, dis ‘n bedryging wat kom. So baie vrees…. die kommunikasie. En veral die woord “Day Zero” het mense baie ongemaklik gemaak. Die dreigement van Day Zero het mense bang gemaak, maar wat ook gebeur is jy voel jy is in dryfstand, jy weet nie regtig wat om te doen nie.

So ek sou voorgestel het, as ek kon voor die tyd, om eerder ‘n strategie to hê van wat ons kan doen… kom ons werk saam, kom ons doen scenario beplanning, wat is die ergste wat kan gebeur, en kom ons kyk na verskilende situasies en hoe kan ons elkeen kan oplos. In plaas van, Day Zero, dit is wat gaan gebeur. So as jy dit nie doen nie, gaan dit met jou gebeur. Dis ‘n regtige, ‘n baie agrressiewe manier om dinge to be kyk, en ek dink dit het almal se verkeerde knoppies gedruk.”